/
WELKOM! WELKOM!

WELKOM! - PowerPoint Presentation

kittie-lecroy
kittie-lecroy . @kittie-lecroy
Follow
383 views
Uploaded On 2017-05-12

WELKOM! - PPT Presentation

Matteus 13 Lied 2031 staan Loof die Here al wat lewe wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe ons n nuwe lied laat sing Loof Hom prys Hom Loof en prys Hom Loof die Vader God en Heer ID: 547339

ons die dit het die ons het dit hom nie van lied loof wat woord lewe bly aan god

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "WELKOM!" is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1

WELKOM!

Matteus 13Slide2

Lied 203:1 - staan

Loof die Here, al wat lewe,

wil Hom dank en hulde bring

Hy het al ons skuld vergewe;

ons ’n nuwe lied laat sing.

Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!

Loof die Vader, God en Heer!Slide3

Lied 203:2

Loof Hom wat in groot genade

ons deur eeue heen behou;

loof Hom vir sy reddingsdade -

vas kan ons op Hom vertrou.

Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!

Hy’s genadig en getrou.Slide4

Lied 220:1 - sit

Met ons harte sing ons, Here,

van u liefde meer en meer.

Aan die kruis het U ons sonde

als gedra met geen verweer.

Juig, o juig oor ons Verlosser,

van ons las is ons bevry.

Ons sal aan U, Redder, Here,

net uit dank ons lewe wy.Slide5

Lied 220:3

In ’n koor met duisend stemme

sal ons loflied U besing.

U nabye liefde, Here,

het in noutes ons omring.

Sing, o sing oor ons Verlosser,

prys sy Naam ons lewe lank.

Ons bly aan U trou, o Here,

ons sal U steeds loof en dank.Slide6
Slide7

Matteus 13:1-9; 18-23

13

Dieselfde

dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit.

2

'n

Groot menigte het so om Hom saamgedrom dat Hy in 'n skuit geklim en daarin gaan sit het, maar die mense het almal op die strand bly staan. Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê:Slide8

3

“ 'n

Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en

4

die

voëls het gekom en dit opgepik.

5

'n Ander deel daarvan het op klipbanke geval, waar daar nie baie grond was nie, en dit het gou opgekom omdat die grond nie diep was nie.

6

Maar

toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog.

7

'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik.

8

Die

ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig.

9

“Wie

ore het, moet luister

!”Slide9

18

“Luister

julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken:

19

Die

Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy by wie daar op die pad gesaai is.

20

Die

man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem.

21

Hy

laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig. Slide10

22

Die

man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug.

23

Die

man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig

.”Slide11
Slide12
Slide13

God nooi ons uit en ons kom tot rusSlide14
Slide15

“oppervlakkig”Slide16

“mooiweer”Slide17

God nooi ons uit en ons kom tot rus

“materieel”Slide18

“vrugbaar”Slide19

kom tot verhaalSlide20

Laat Woord wortel skietSlide21

God nooi ons uit en ons kom tot rus

Hanteer bekommernisse

en begeertesSlide22

Leef in God se teenwoordigheidSlide23
Slide24

Lied 309:1 - staan

My lewe bly aan U gewy,

o Vader van genade!

U rig omhoog my hart en oog

beskerm my teen die kwade.Slide25

Lied 309:2

My lewe bly aan U gewy,

o Seun van God, die Vader!

Ons prys u Naam en juig tesaam

waar ook u volk vergader.Slide26

Lied 309:3

My lewe bly aan U gewy,

o Gees, so vol ontferming!

Waar ek moet stry, waar ek moet ly -

gee altyd u beskerming.Slide27
Slide28

Lied 312

Amen, amen,

amen, amen,

amen, amen.Slide29