/
Plantweefsels Lewenswetenskappe Plantweefsels Lewenswetenskappe

Plantweefsels Lewenswetenskappe - PowerPoint Presentation

pasty-toler
pasty-toler . @pasty-toler
Follow
543 views
Uploaded On 2018-03-22

Plantweefsels Lewenswetenskappe - PPT Presentation

Graad 10 J Oliphant 2 Permanente Weefsel Weefsel wat reeds gedifferensieer is om n bepaalde funksie te verrig 2 Permanente Weefsel Daar is 5 subgroepe ID: 660616

van epidermis sluitselle huidmondjie epidermis van huidmondjie sluitselle kutikula geen weefsel stomata wortelhaar struktuur basiese selle wortelhare word blare

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "Plantweefsels Lewenswetenskappe" is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1

Plantweefsels

Lewenswetenskappe

Graad

10

J. OliphantSlide2
Slide3

2. Permanente Weefsel

Weefsel

wat

reeds

gedifferensieer

is om ‘n

bepaalde

funksie

te

verrig

.Slide4

2. Permanente Weefsel

Daar

is 5

subgroepe

meristematiese

weefsel

:

2

.1. Epidermis

2

.2.

Parenchiem

2.3.

Sklerenchiem

2.4.

Kollenchiem

2.5.

VaatweefselSlide5
Slide6

2.1. Epidermis

Epidermis

vorm

die

buitenste

laag

van

wortels

,

stingels

en

blareSlide7

Basiese struktuurSlide8

Basiese struktuur

Epidermis (

Baksteenvormige

sel

)

KutikulaSlide9

Basiese struktuur

Baksteenvormige

selle

In ‘n

enkel

laag

gerangskik

Deurskynend

,

geen

chloroplaste

Geen interselulêre lugruimtes

Blaar en stingel epidermis bedek met kutikula

Geen kutikula by wortel epidermisEpidermis selle

kan gedifirensieerd wordSlide10

Differensiasie van epidermis

2.1.1.

Wortelhaar

2.1.2.

Huidmondjie

(stomata)Slide11

2.1.1. Wortelhaar

Wortelhare

is

eensellig

,

d

unwandige

uitgroeisels

van epidermis

Geen

kutikula

Vergroot

absorpsie

oppervlakte van wortelSlide12
Slide13
Slide14
Slide15
Slide16

Bou van wortelhaarSlide17

2.1.2. Huidmondjie (Stomata)

‘n

Huidmondjie

word

gevorm

deur

2

boontjievormige

sluitselle

Sluitselle

kom

in

blaar epidermis voorTussen sluitselle is ‘n opening (huidmondjieporie

)Sluitselle bevat chloroplasteWande

van sluitselle is onreëlmatig verdikSluitselle het ‘n dun

buitewand en dik binnewandSlide18
Slide19
Slide20
Slide21
Slide22

Bou van huidmondjie (stomata)Slide23

Funksie van epidermis

Beskerm

onderliggende

weefsels

teen

besering

en

uitdroging

Kutikula

voorkom

oormatige vogverlies in blare en stingelsDeurskynende epidermis

laat sonlig deur vir fotosintese

Wortelhare absorbeer water en minerale soute

uit grondSluitselle (huidmondjie) beheer gaswisseling

Related Contents


Next Show more