/
9 NOVEMBER 2016 9 NOVEMBER 2016

9 NOVEMBER 2016 - PowerPoint Presentation

tatiana-dople
tatiana-dople . @tatiana-dople
Follow
374 views
Uploaded On 2017-11-30

9 NOVEMBER 2016 - PPT Presentation

FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING Esegiël 4767 6 Die man sê toe vir my Sien jy dit mens Hy laat my toe al langs die stroom terugstap 7 Terwyl ek so terugstap ID: 611429

gemeente die vir van die gemeente van vir stroom toe sal tempel jou water besprekingsvraag nie visie julle sien

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "9 NOVEMBER 2016" is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1

9 NOVEMBER 2016

FOKUS OP ONS

ROEPING

ALGEMENE SINODE

DAGWYDINGSlide2

Esegiël

47:6,7

6. Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens?” Hy laat my toe al langs die stroom terugstap.

7.

Terwyl ek so terugstap,

sien ek

daar staan groot, hoë bome weerskante op die stroom se wal. Slide3

BESPREKINGSVRAAG 1

Wat “

sien” jy is God se plan

vir

julle

gemeente

?

Wat is

julle

gemeente

se

visie

en

missie

?

Gee

vir

elkeen

kans

om

te

.Slide4

GEMEENTE SE VISIE

Onseker

. Geen strategiese

beplanning

.

Blote

teoretiese

visie

. Teen die

muur

of op papier.

Liefde

vir

God,

mekaar

en die

wêreld

.”Slide5

Esegiël

47:1

1. Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek

daar kom water

onder die tempel se drumpel

uit

aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel

weggeloop

, suid van die altaar verby.Slide6

BESPREKINGSVRAAG 2

Die water

vloei uit die tempel

in die

woestynwêreld

.

Wanneer

is ‘n

gemeente

besig

om die

l

ewende

water

op

te

dam?Slide7

Blote

selfgesentreerde

instandhoudingHou lidmate

besig

en

tevrede

.

Wil

gewild

en

aanvaarbaar

wees by

mense

.

Vergelyk

die

Dooie

See en die

wildeganse

.Slide8

Esegiël

47:12

12.Weerskante op die wal van die

stroom

sal

allerlei

vrugtebome

groei

.

Hulle

blare

sal

nie

verlep

nie

en

hulle

vrugte

sal

nie

opraak

nie

.

Hulle

sal

elke

maand

dra

, want die

stroom

se water

kom

uit

die

heiligdom

. Die

vrugte

sal

daar

wees om

te

eet

en die blare om

genesing

te

bring.” Slide9

BESPREKINGSVRAAG 3

Meet (“

meetstok”)jou

gemeente

se

missionale

stroom

:

Hoeveel

begrotingsgeld

(%)

vloei

na

binne

en

hoeveel

na

buite

die

gemeente

?

Watter

dele van

julle

gemeentestruktuur

is

gerig

op

julle

uitwaartse

bediening

?Slide10

BESPREKINGSVRAAG 3 (

vervolg

)Meet

jou

gemeente

se

missionale

stroom

:

Wat is die

fokus

van

jul

prediking

en

kleingroepe

?

Watter

opleiding

rus

lidmate

missionaal

toe?Slide11

MISSIONALE FOKUS

Jesus se

opdrag en voorbeeld. Matt 28:19

,

Luk

19:10

Paulus.

Hand 20:24

Sout

,

suurdeeg

,

lig

.

Matt 10:32-33

Koms

van die

Heilige

Gees.

Hand 1:8Slide12

GEBED

Bid twee-twee saam vir God se visie vir jou gemeente, die sinodesitting en jou rol as visionêre leier in jou gemeente

.