/
A myth about ancient map makers is that they’d adorn the A myth about ancient map makers is that they’d adorn the

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the - PowerPoint Presentation

tatiana-dople
tatiana-dople . @tatiana-dople
Follow
381 views
Uploaded On 2017-04-07

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the - PPT Presentation

But in truth only one such map has ever been found and that one bears the Latin equivalent hic sunt dracones The Lenox Globe dates from about 1503 AD and places its dragon sanctuary just off the east coast of Asia ID: 534573

nie die met hom die nie hom met hulle sal seun dat gaan van wat vir ons rekenaar ook

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "A myth about ancient map makers is that ..." is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1
Slide2

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons”

But

in truth, only one such map has ever been found – and that one bears the Latin equivalent, “hic

sunt

dracones

”. The Lenox

Globe

dates from about 1503 AD, and places its dragon sanctuary just off the east coast of Asia.Slide3

Here Be Dragons

"Hier is drake" verwys na die gesegde wat volgens oorlewering

(according to legend) op

onbekende gebiede van Middeleeuse kaarte geskryf

is

Die

menslike tendens

(tendency) is om

die onbekede

(unknown/unfamiliar) as

gevaarlik te sien

Dikwels

is drake, seeslange en ander mitologiese wesens ook op die kaarte

geteken

Hedendaags beteken die gesegde dat iets gevaarlik isSlide4

p

a se

kodewoord

draf

ek

in ‘n oogwink kaf

Die pa

probeer om toegang (access) tot sy rekenaar te beperk (limit)Sy geheime kodewoord is nie vir die seun ‘n uitdaging (challenge) nie. Dit is maklik vir hom om dit te ontsyfer

Digitale inboorlinge vs digitale immigrante – die verskil tussen die seun en sy pa se geslagteDigital natives vs digital immigrants

Om

iets

kaf

te

draf

:

om

iets

te

oorwin

In ‘n

oogwink

:

vinnigSlide5

my

muis

surf

dwingend

compellingly

Met die

muis kry hy toegang tot ‘n groot verskeidenheid inligting – besoek verskillende webblaaieHy voel aangedryf (dwingend) om op die rekenaar in te gaan en nuwe dinge te ontdekSlide6

Op

nuwe

ruimtes

af

Die

seun is ‘n ontdekkingsreisiger (explorer)

deur middel van die rekenaar in die moderne kuberwêreld (cyberworld), net soos die vroe ontdekkingsreisigers in hulle seilskepe die antieke wêreld ontdek hetBeide is nuwe ruimtes / domeine Slide7

l

os my, pa,

laat my

gaan

inligting

is my

religie en Google Earth my

kaartDie seun

beveel/eis van sy pa om hom vryheid te gee, om hom nie te keer nie. Hy dring daarop aanHy smag na inligting asof dit ‘n godsdiens isInligting is die nuwe Godsdiens – sy lewe

sentreer daaromMet die internet kan ‘n mens nuwe wêrelde ontdek; antieke en onakkurate seevaarderskaarte is oorgeneem deur die ongelooflike detail van Google EarthSlide8

d

agga

lê die

strate

vol

en onnies

vroetel ook maar graag

Die pa is bekommerd oor die gevare wat die kuberwêreld inhou, maar die seun argumenteer dat die fisiese wêreld ook gevare en booshede en versoekings inhouDagga – dwelmverslawingOnnies wat vroetel – seksoortreders/pedofieleSlide9

ons

wéét, pa

punktuasie

:

aksentteken

ons keyboards is

wyser as jy dink

Hy probeer sy pa oortuig dat sy generasie nie dom is wanneer dit kom by die kuberwêreld

nie‘wyser’: hulle is nie noodwending wys in terme van

ondervinding

nie

, maar

eerder

wêreldwys

(street smart)

Jongmense

weet

waartoe

hulle

rekenaars

in

staat

is.

Hulle

weet

dat

rekenaars

baie

slim is en

dat

die

geleenthede

wat

dit

offer

eindeloos

is.Slide10

l

aat

ons

gaan

,

laat ons reis

na kletsvriende in Pole, na hekse in ParysHerhaling: die seun beklemtoon sy eis om vryheid met geen beperkings nieDeur sy rekenaar wil hy die wêreld deurreis en aanlyn met mense in ander lande praat, al is hulle nie

goed vir hom nieHekse: beklemtoon weer die bose (evil) gevaarSlide11

Waar

anders, pa, sal

ons

geslag ons vlae plant?Slide12

Waar

anders, pa,

sal

ons

geslag ons vlae plant?ons

kleims afsteek?

Al die plekke op die Aarde is reeds ontdek en deur die ontdekkingsreisigers in besit geneem deur hulle landsvlae daar te plant.Die jeug moet hulle eie ‘kuberlande’ eis en kleims afsteek, met ander woorde nuwe plekke en dinge ontdek en hulle eie maak

deur op die Internet rond te reisSlide13

los my, pa,

laat

my gaan

Herhaling

: die

seun

beklemtoon

sy eis om

vryheid, om die kuberruim (cyberspace) in te gaanHierdie sin staan alleen – ‘n verdere aanduiding van beklemtoningSlide14

m

aar

hou oop

jou

hart

Die kind

vra die

ouer vir sy ondersteuning as iets verkeerd sou gaan, of as hy ‘n fout sal maak.Hy hoop dat sy pa hom nie sal verwerp nieSlide15

Eendag

gaan

daar

‘n virus

wees‘n

wurm of ‘n Trojaanse perd

Hy weet dat wanneer hy op sy soektogte is, is die kanse groot dat sy rekenaar met rekenaarvirusse besmet kan wordVirusse verteenwoordig ook gevaar/die bose/ versoekingSlide16

Wat

meer gaan

doen

as

komperkraak

Nie net gaan die virusse

sy rekenaar binnedring en data uitwis nie, maar dit sal hom ook persoonlike skade berokken (damage him personally)Internetgevare kan ‘n invloed op sy morele waardes hê, soos pornografie wat sy denke kan verdraaiSlide17

d

an

, pa, dan

sal

my

bréin

met jou wil praatsal

jy daar wees, pa? as ek moet

vlug?As hy besef hy is in die moeilikheid sal hy ‘n logiese gesprek met sy pa wil voer – met iemand wat hom liefhet en antwoorde kan gee wat die rekenaar nie kan gee nie.‘Vlug’ – dui aan dat hy wil wegkom van iets gevaarliks wat groter en sterker as hy isSlide18

Van ‘n

pedofiel

of sluipdief in die nag

Die Internet het

vir

pedofiele

‘n enorme bron

vir slagoffers geword. Hulle lok hulle slagoffers nader op verskillende platformsSluipdiewe: mense pleeg ook bedrog op die internet: phishing vir bankbesonderhede, identiteitsdiefstal ensovoortsDie nag: moontlik wanneer die seun tyd het vir sy ontdekkingsreise, maar die bose word ook met die nag geassosieer

in digkuns en prosaSlide19

Sal

jou

oor

dan

oop wees, pa

‘n USB vir my gemoed?

‘n USB-uitlaat word gebruik om verskillende rekenaars en elektroniese apparate te koppel.Verskillende elektroniese apparate kan dus kommunikeer met mekaar en USB-uitlate kan ook gebruik word om krag te verskaf aan sulke apparateDie seun vra dus of sy pa kommunikasie tussen hulle sal toelaat, luister na dit wat hom bekommer, skakel met hom, en moontlik krag gee.Let op die ooreenkoms tussen

r.17 en r.24Slide20

o

f

gaan jy stug

‘n

vuurwal

gooiVuurwalle

verhoed die oordrag van inligting van die Internet tot jou rekenaar

Metafories: die seun hoop sy pa sal hom nie verhinder om vrylik te praat met hom nie, en dat hy sal luister na sy seun en nie weier om hom te help nieStug – reserved, difficult to deal with, stern, unresponsive. Onbehulpsaam, onbetrokkeSlide21

En my

kuberstorm

self laat

veg?

Hy

is bang

sy

pa gaan hom nie

ondersteun wanneer hy hom die nodigste het nie, omdat sy pa duidelik daarteen gekant is dat hy die Internet vrylik moet verkenSlide22