/
Om die genadejaar van die Here aan te kondig Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Om die genadejaar van die Here aan te kondig - PowerPoint Presentation

alida-meadow
alida-meadow . @alida-meadow
Follow
366 views
Uploaded On 2016-05-23

Om die genadejaar van die Here aan te kondig - PPT Presentation

Lukas 41819 Lied 4311 staan O Gees van Vader en van Seun ons voorspraak leidsman krag en steun U vul ons diepste hartsverlange U kom ons in die waarheid lei U leer ons bid kom by ons bly ID: 331474

die ons lied gees ons die gees lied van god laat vir leer aan met kom wat uit jesus

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "Om die genadejaar van die Here aan te ko..." is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1

Om die genadejaar van die Here aan te kondig

Lukas

4:18-19Slide2

Lied 431:1 – staan

O Gees van Vader en van Seun,

ons voorspraak, leidsman, krag en steun,

U vul ons diepste hartsverlange:

U kom ons in die waarheid lei;

U leer ons bid, kom by ons bly -

U loof ons met ons lofgesange!

Wil steeds die goeie in ons werk,

bewaar

,

vermeerder

en

versterk

.Slide3

Lied 431:2

U maak die Skrifte vir ons oop;

bekeerdes, deur die Gees gedoop,

ontvang met blydskap skuldvergewing.

Verlos, na liggaam en na gees,

deel hul vol vreugde in die fees.

God gee ’n nuwe heilsbedeling!

Saam breek ons brood, één in gebed,

saam loof ons God wat ons kom red.Slide4
Slide5

Lied 439:1 – staan

O Heil’ge Gees, o God in ons,

ons wil u krag besing:

Die krag wat Jesus op laat staan

en lewe in ons bring.

Maak ons oorwinnaars in die stryd

wat ons ook nou moet stry.

O Gees van God, getuig in ons,

dat ons u kinders bly.Slide6

Lied 439:2 (Eng)

Subdue the

pow’r

of

ev’ry

sin and

make our hearts your throne,

that we in singleness of heart

may worship God alone.

Then with our spirits witness bear,

O Spirit of our God,

That we are children of the Lord,

Redeemed through Christ’s own blood.Slide7

Lied 439:2 (Afr.)

O Heil’ge Gees, o Gees van God,

ons lied klink tot u eer.

Maak nuut ons lewe elke dag

soos wat u Woord ons leer.

Ons prys U, Gees van Vader, Seun,

as ware God en Heer.

Ons bid dat U ook dié gebed

sal hoor, ons God en Heer.Slide8

Lied 436:1 – sit

Herskep, o Gees, laat leef, o Gees,

laat kom die koninkryk met mag,

laat mense tot bekering kom,

oorreed deur u oortuigingskrag.Slide9

Lied 436:2

O Gees, verlig ons, laat ons vind

die waarheid wat u Woord ons leer

dat ons met God en met mekaar

in Gees en liefde kan verkeer.Slide10

Lied 436:3

Herskep, o Gees, laat ons herleef,

maak wakker elkeen in u kerk.

Laat ons uit God se liefde leef,

en dankbaar waak en bid en werk.Slide11

Lied 443:1 – koor

Wind kan jy nie sien nie -

niemand sien dit raak;

maar wanneer ons luister,

hóór ons hoe dit maak.Slide12

Lied 443:2

Wie kan God se Gees sien?

Niemand kan Hom sien!

Maar wanneer ons luister,

leer Hy ons Hom dien.Slide13

Lied 443:3

Wind kan soveel doen, dit

dryf die wolke heen;

dit beweeg die seë

en dit bring die reën.Slide14

Lied 443:4

God se Gees doen soveel -

leer ons God vertrou;

leer ons om te luister

en op Hom te bou.Slide15

Lied 443:5

Kom ons sê vir elkeen:

bid tot God die Heer,

dat Hy ons sy Gees gee,

dat Hy ons sal leer.Slide16
Slide17

Vonkk 211:1 – koor

Heilige Gees, U die Trooster, tree vir ons in by die Vader.

U ken die kreet van ons harte. Laat ons u vrede ontvang.Slide18

Vonkk 211:2

Heilige Gees, U die Leidsman, leer ons die woorde van Jesus.

U gee aan elkeen ’n gawe. Laat ons mekaar daarmee dien.Slide19

Vonkk 211:3

Heilige Gees, as Gestuurde, stuur U ons uit in die wêreld.

U

gee ons woorde van deernis. Laat ons met vreugde getuig.Slide20
Slide21

18

“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf hetom die evangelie aan armes te verkondig.

Hy het My gestuur:

om vrylating vir gevangenes uit te roep

en herstel van gesig vir blindes,

om onderdruktes in vryheid uit te stuur,

19

om die genadejaar van die Here aan te kondig

.

Lukas

4:18-19Slide22

Kleinboere

vs

GrootboereSlide23

Kleinboere

vs

Grootboere

Die genade van die

JubeljaarSlide24

Kleinboere

vs

Grootboere

Die genade van die

Jubeljaar

Jesus kondig die genadejaar

aanSlide25

Kleinboere

vs

Grootboere

Die genade van die

Jubeljaar

Jesus kondig die genadejaar

aan

’n

Evangelie

vir

armes

én

rykes

Slide26

Kleinboere

vs

Grootboere

Die genade van die

Jubeljaar

Jesus kondig die genadejaar

aan

’n

Evangelie

vir

armes

én

rykes

Wat het Jesus se liefde vir armes dus vir ons vandag te sê? Slide27

Kleinboere

vs

Grootboere

Die genade van die

Jubeljaar

Jesus kondig die genadejaar

aan

’n

Evangelie

vir

armes

én

rykes

Wat het Jesus se liefde vir armes dus vir ons vandag te sê?

Hoe kan ons dit doen?Slide28
Slide29

Lied 303 (Afr.) – sit

Eet

die brood, drink die

wyn

.

Kom

na

Christus

,

Hy

stil

u

honger

.

Eet

die brood, drink die

wyn

.

Glo

in

Hom

en

Hy

les u

dors

.Slide30

Lied 303 (Eng.)

Eat this bread, drink this cup;

come to Christ and never be hungry.

Eat this bread, drink this cup;

trust in Christ and you will not thirst.Slide31

Lied 303 (Afr.)

Eet

die brood, drink die

wyn

.

Kom

na

Christus

,

Hy

stil

u

honger

.

Eet

die brood, drink die

wyn

.

Glo

in

Hom

en

Hy

les u

dors

.Slide32
Slide33

Lied 440:1 – staan

Die Here salf ons met sy Gees

tot diens en heiligheid -

tot koning, priester en profeet,

tot ware Christen-wees.Slide34

Lied 440:2

Die Gees van God bly wonderbaar

voortdurend inspireer -

dat ons met Hom en met mekaar

in liefde kan verkeer.Slide35

Lied 440:3

Die Heil’ge Gees gee uit die skat,

deur Christus self verdien -

sy liefde, blydskap, vrede, guns

kom Hy aan ons voorsien.Slide36

Lied 440:4

Wie hul laat lei deur God se Gees,

leer iets van Christen-wees -

Hy leer ons bid, getuig en dien

en liefhê sonder vrees.Slide37
Slide38

Lied 311:1

Koor

:

Dit wat ons hier ontvang het

gaan deel ons verder uit.

Gemeente

: Dit wat ons hier ontvang

het gaan

deel ons verder uit.

Koor

:

Ons gee ons hele lewe uit

dankbaarheid.

Gemeente

: Ons gee ons hele lewe

uit dankbaarheid

.Slide39

Lied 311:2

Koor

:

As

ons van hier af gaan,

Heer, laat

U ons nie alleen.

Gemeente

:

As

ons van hier af gaan,

Heer,laat

U ons nie alleen.

Koor

:

U

het ons reeds belowe, U sal ons seën.

Gemeente

:

U

het ons reeds belowe, U sal ons seën.

Related Contents


Next Show more