/
Ingrid Ingrid

Ingrid - PowerPoint Presentation

alexa-scheidler
alexa-scheidler . @alexa-scheidler
Follow
483 views
Uploaded On 2016-03-24

Ingrid - PPT Presentation

Jonker Kabouterliefde Kabouter Gnome Fokuspunte Inhoud Tipografie Beeldspraak Rym en stylfigure Tema Die kinderlike gedig handel oor volwasse liefde Kabouter ID: 267780

rooi die het met die rooi met het blou strofe ons kabouter vir hart hul liefde pet geel dit

Share:

Link:

Embed:

Download Presentation from below link

Download Presentation The PPT/PDF document "Ingrid" is the property of its rightful owner. Permission is granted to download and print the materials on this web site for personal, non-commercial use only, and to display it on your personal computer provided you do not modify the materials and that you retain all copyright notices contained in the materials. By downloading content from our website, you accept the terms of this agreement.


Presentation Transcript

Slide1

Ingrid Jonker

KabouterliefdeSlide2

Kabouter / GnomeSlide3

Fokuspunte

Inhoud

Tipografie

Beeldspraak

Rym

en

stylfigureSlide4

Tema

Die

kinderlike

gedig

handel

oor

volwasse

liefde

.

Kabouter

en kind =

intieme

spel

tussen

twee

geliefdes

vasgevang

in die

fantasie

van

liefdeSlide5

Strofe 1

Kabouterliefde

(

vir

Simone)

Die

kabouter

met die

rooi-rooi

pet

Die

kabouter

met die

geel

hemp

aan

Het

sy

hart

gistraand

vir

my

gegee

En

sy

hemp is

vir

die

maanSlide6

Strofe 2

Die

hoepelronde

blou-blou

lug

Het

kadoemps

op die

grond

geval

Hy’t

dit

blink-

blou

in

sy

hand

gerol

Toe

speel

ons

daarmee

balSlide7

Hy’t dit

blink-

blou

in

sy

hand

gerolSlide8

Strofe 3

Die

sterre

met

hul

wit

ligte

Het

geknipoog

toe

ons

lag

Hul’t

rondom

ons

in ‘n

kring

getrek

Soos

‘n

laer

in die nagSlide9

Die sterre

met

hul

wit

ligte

het

geknipoog

toe

ons

lagSlide10

Hul’t

rondom

ons

in ‘n

kring

getrek

soos

‘n

laer

in die nagSlide11

Strofe 4

Die

aandblom

het

sy

trom-trompet

Geblaas

in die

warrelwindkring

Die

kalkoentjies

met

hul

rooi

mondjies

Het die

sprinkaan-wals

gesingSlide12

Die

aandblom

het

sy

trom-trompetSlide13

Die kalkoentjies met

hul

rooi

mondjiesSlide14

Sprinkaan-wals

gesing

(sang the locust/grasshopper waltz)Slide15

Strofe 5

Die

maan

met

sy

geel

lyfie

Het

gaan

plat

op

sy

rug

Hy’t

gaan

slaap

by die

gousblomme

Met

sy

boepens

in die lugSlide16

Strofe 6

Die

kabouter

met die

rooi-rooi

hart

Het

dit

self

vir

my

gesê

Hy’t

die

aardbol

oor

sy

kop

gegooi

O

dis

hier

waar

die

liefde

lêSlide17

Die kabouter met die

rooi-rooi

hartSlide18

Tipografie

Titel

:

Kinderlike

weergawe

van ‘n

volwasse

liefdesgedig

Opgedra

aan

Simone (

digter

se

dogtertjie

)

6

kwatryne

(

eenvoud

, begin met

hoofletter

)

Enjabemente

kom

deurgaans

voor

Leestekens

ontbreek

(

vir

eenvoud

)Slide19

Fantasie-wêreld / Sprokie

Liefde

in die hart,

nie

in

die

materiële

nie

.Slide20

Beeldspraak (Imagery)

Personifikasie

sterre

knipoog

toe

ons

lag” r9 en 10

aandblom

blaas

sy

trom-trompet

” r13

“die

maan

met

sy

geel

lyfie

het

gaan

plat

op

sy

rug” r17 en 18

Metafoor

“is”

“Die

hoepelronde

blou-blou

lug” r5

Vergelyking

soos

“Die

sterre

trek

rondom

ons

soos

‘n

laer

”Slide21

Rym (rime)

Gebroke

rym

(

abcb

)

Alliterasie

“blink-

blou

” r7

Assonansie

“die

kalkoen

tjies

met

hul

rooi

mon

djies

Klanknabootsing

kadoemps

” r6 en “

trom-trompet

” r13Slide22

Stylfigure

Herhaling

(repetition) van:

kleur

(colour)

Rooi-rooi

pet / hart r1 en 21

Blou-blou

lug

Sirkelmotief

(circle motive)

Hoepelronde

(hoop round)

Kring

(circle)

Bal

Warrelwindkring

(whirl-wind-circle)

Aardbol

(earth globe)Slide23

Stylfigure

Progressie

rooi-rooi

pet

vorder

tot hart” r1/6

Simboliek

rooi

hart” = LIEFDE

Kontras

: warm (

rooi

en

geel

) en

koue

(

blou

)

Elisie

bv

.

Gistraand

gisteraand

/

hy’t

hy

het /

hul’t

hulle

het /

Dit

versnel

die TEMPO en RITMESlide24

Things that appeal to children’s senses

Primêre

kleure

(primary colours)

Wit

ligte

r9

Rooi-rooi

pet/

mondjies

/ hart r1, 15

eb

21

Geel

hemp /

lyfie

r2 en 17

Blou

lug

Hoepelronde

teenoor

koeëlronde

(hoop round, children play with

hoola

-hoops)

Herhaling

(

rooi-rooi

,

blou-blou

);

versterk

en

anker

begrippe

by

kinders

.Slide25

Envoudige

Taalgebruik

/ Simple Language use

Verkleinwoordjies

bv

.

Maan

se

lyfie

r17,

blomme

se

mondjies

r15

Eenvoudige

woorde

(simple words)

bv

. Pet, hemp, bal,

speel

Eenvoudige

sinskonstruksies

bv

. Met die

rooi

pet r1, met

hul

wit

ligte

r9Slide26

Strofe 1

Kabouterliefde

(Gnome/Pixie love)

(

vir

Simone)

Die

kabouter

met die

rooi-rooi

pet (hat)

Die

kabouter

met die

geel

hemp (shirt)

aan

Het

sy

hart

gistraand

vir

my

gegee

En

sy

hemp is

vir

die

maan

Herhaling

Denkbeeldige

mannetjie

(imaginary man) dui op

sprokie

(fairy tale)

Primêre

kleur

Elisie

gisteraand

” /

eenvoudigheidSlide27

Strofe 2

Die

hoepelronde

blou-blou

lug

(

hoople

round blue-blue sky)

Het

kadoemps

op die

grond

geval

Hy’t

dit

blink

(shiny)

-

blou

in

sy

hand

gerol

(

roled

)

Toe

speel

ons

daarmee

bal

Metafoor

Klanknabootsing

:

Versterk

musikale

tekstuur

van die

gedig

Elisie

Alliterasie

Kabouter

en kindSlide28

Strofe 3

Die

sterre

met

hul

wit

ligte

Het

geknipoog

(winked)

toe

ons

lag

Hul’t

rondom

ons

in ‘n

kring

(circle)

getrek

Soos

‘n

laer

in die nag

Personifikasie

Kleur

Elisie

Metafoor

: made a circle around us LIKE an encampment in the nightSlide29

Strofe 4

Die

aandblom

het

sy

trom-trompet

Geblaas

in die

warrelwind

kring

Die

kalkoen

tjies

(

veldblom

)

met

hul

rooi

mon

djies

(little mouths)

Het die

sprinkaan-wals

gesing

(sang the locust/grasshopper waltz)

Aandblom

/

kalkoentjies

-

Blomme

Klanknabootsing

Circular theme

Aandblom

=

trompetvorm

Assonansie

&

Verkleining

Personifikasie

&

vrolike

stemme

Slide30

Strofe 5

Die

maan

met

sy

geel

lyfie

Het

gaan

plat

op

sy

rug

Hy’t

gaan

slaap

by die

gousblomme

(flowers)

Met

sy

boepens

(fat stomach)

in die lug

(in the air)

Personifikasie

ElisieSlide31

Strofe 6

Die

kabouter

met die

rooi-rooi

hart

Het

dit

self

vir

my

gesê

Hy’t

die

aardbol

(earth globe)

oor

sy

kop

gegooi

O

dis

hier

waar

die

liefde

Progressie

&

Hart

vol

liefde

Hy

steur

hom

nie

.

Hy

gooi

die

aardbol

oor

sy

kop.

Hy steur

hom nie aan

aan

die

aarde

of die

materiële

nie

. He doesn’t care about the earth and material things.

Liefde

is net

perfek in sprokiesverhale. Love is only perfect in fairy tales.

Uitroep

/ exclamation! =

blydskap

/ joy